
Korttermyn verblyf beskikbaar vir twee persone.
Heerlike groot kamer met dubbelbed, TV, rekenaar gekoppel aan internet, selfoon (betaal net jou eie oproepe).
Groot private badkamer met stort.
Koffie , tee en ontbytpap word voorsien.
Yskas en mikrogolf vir u gebruik.
Vervoer van en na Auckland lughawe word gereel.
Ons is op ‘n gerieflike busroete van en na Auckland middestad.
Die veerboot van en na middestad is ‘n paar minute van hier.
Naby restaurante, kafee en apteek.
Billike motorhuur kan gereel word
Tariewe: NZ$ 50 per nag (2 Persone wat deel)
Groete uit die Paradys.
At en Mariette
E-pos met u besonderhede en behoeftes hier
Gaan besoek gerus die volgende webwerwe vir meer inligting oor Kiwi Land: